southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

1982 Sprite Super Sport in Jan Kempdorp, Northern Cape for sale

1982 Sprite Super Sport
1982 Sprite Super Sport
1982 Sprite Super Sport
1982 Sprite Super Sport

Oorspronklike, netjiese goed opgepaste karavaan.
Volledige tent, grondseil en vloernet. Tent is heel en lek nie.
Netjiese gas yskasie wat goed verkoel. 
Volledige CI Sprite breekware(ongebruik)
Stofie verwyder(maar nog beskikbaar). Glad nie in karavaan kos gemaak nie.
Bande en spaarwiel in goeie toestand. (Oorspronklike CI Sprite wieldoppe)
Deur het waterskade aan binnekant opgedoen.

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Northern Cape