southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Wild te Koop in Jan Kempdorp, Northern Cape for sale

Wild te Koop

Wild te Koop: Maart 2012
Die eerste vangste begin 5 Maart 2012.
Hierdie prys is per dier en is geldig vir 20 of meer van dieselfde spesie per vrag wat gekoop word.
- BTW moet bygevoeg word.
- Wild Vangs en Aflewering is INGESLUIT in die prys in Suid Afrika.
- Alle wild word deur MATOPI WILD gevang en vervoer. (Aitjie van Wyk en sy spanne).
Wild beskikbaar - Prys per dier - Hoeveelheid beskikbaar:
Blesbok ramme
R1,800
50
Blesbokke
R1,200
100
BlouWildebees bulle
R4,000
50
BlouWildebeeste
R2,500
150
Gemsbokke
R4,200
400
Koedoes
R3,500
60
RooiHartebees bulle
R4,500
50
RooiHartebeeste
R4,000
50
Swartwildebees trofee bulle
R4,200
200
Swartwildebeest teelgroep
R1,800
200
Waterbokke
R5,000
50
Zebras
R5,500
100
Kontak my gerus sodat ons julle kan inslot.
Alle finansiele aspekte is DIREK met Matopi Wild.
Dankie,
Johan Welgemoed
(083)571-2699

>> Click here to search for more - Kids’ products & Toys in Northern Cape